SAVF Huis Silversig


Info

Contact Info:

Website: http://www.savfhuissilversig.co.za

Email: silversig.manager@savf.co.za

Telephone: 0828138203

Social Media:

Description:

SAVF Huis Silversig is geleë in Jasmynlaan 513, Silverton. Huis Silversig is 'n Tehuis vir verswakte - sowel as selfversorgende bejaardes . Die Tehuis maak ook voorsiening vir die versorging van Alzheimer en Dementia inwoners. Die Tehuis beskik oor ‘n geslote Alzheimereenheid op Grondvloer wat op die tuin uitkyk. Inwoners kan gereeld uit beweeg in die tuin. Inwoners geniet ‘n 24uur verpleegsorgdiens op die perseel, skoonmaakdienste, wasgoeddienste en drie etes per dag.

Projects



Articles


Displaying 1 to 2 of 2 items on page 1 of 1

Oor Huis Silversig

Oor Huis Silversig SAVF Huis Silversig is... Read More

Visit our brand new website

Click on the link>> SAVF Huis... Read More


Displaying 1 to 2 of 2 items on page 1 of 1