Jaco Burger Projek Geld Oorhandig

articleImage

Dankie aan almal se bydrae vir die Jaco Burger Fondswerwingsprojek!

Ons is verheug om te hoor dat die operasie 'n groot sukses was en dat hy besig is om aan te sterk.  Die donasies wat in gekom het is uit betaal vandag aan die fonds wat spesiaal geskep is vir Jaco se operasie.  Onthou, jou bydrae maak 'n verskil!!  Dit maak nie saak hoe groot of klein jou bydrae is nie.

LTN is 'n fondswerwings platform wat jou ondersteun met jou projek insameling.  Maak 'n verskil en kies 'n projek op ons platform wat jy graag wil ondersteun.

#LTN

#JacoBurgerFondswerwingsProjek

#JouBydraeTel