Oor Huis Silversig

articleImage

Oor Huis Silversig

SAVF Huis Silversig is geleë in Jasmynlaan 513, Silverton. Huis Silversig is 'n Tehuis vir verswakte - sowel as selfversorgende bejaardes. Die Tehuis maak ook voorsiening vir die versorging van Alzheimer en Dementia inwoners. Die Tehuis beskik oor ‘n geslote Alzheimereenheid op Grondvloer wat op die tuin uitkyk. Inwoners kan gereeld uit beweeg in die tuin.

Inwoners geniet ‘n 24uur verpleegsorgdiens op die perseel, skoonmaakdienste, wasgoeddienste en drie etes per dag.

Besoek ons: SAVF Huis Silversig