WINTER UITREIK

articleImage

Elke Donderdag is Beauty getrou op haar pos, hulle maak bottels en plastiek bymekaar, wat hulle uit die asblikke haal.  Ek gee elke week vir haar brood ens. sodat darem ietsie lekkers het om te eet.  Met ons winter uitreik  het ek komberse uitgedeel.  Ek het vir die 2 ook komberse gegee.  Beauty se woorde was "God bless you, Mam."  Sjoe, dit was vir my regtig 'n "blessing"om dit van haar te hoor.